Luis Da Silva

Luis Da Silva
Geboortenaam Luis Fernando Da Silva, Jr.
Geboorte 3 Augustus 1982 (1982-08-03) (42 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 2001–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Luis Da Silva (gebore 3 Augustus 1982) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Fast Five (2011), 21 Jump Street (2012), en Mr. Right (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne