Luise Rainer | |
![]() | |
Geboorte | 12 Januarie 1910 |
---|---|
Sterfte | 30 Desember 2014 (op 104) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1926–1997 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Luise Rainer (12 Januarie 1910 – 30 Desember 2014) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Great Ziegfeld (1936), The Good Earth (1937), The Great Waltz (1938), en Dramatic School (1938).