Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Lukas Ammann | |
Geboorte | 29 September 1912 |
---|---|
Sterfte | 3 Mei 2017 (op 104) |
Nasionaliteit | Switsers |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en skrywer |
Aktiewe jare | 1939–2015 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lukas Ammann (29 September 1912 – 3 Mei 2017) was 'n Switserse akteur, regisseur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Bel-Ami Der Frauenheld von Paris (1955), Bel Ami (1955), en Hast noch der Söhne ja...? (1959), en in die televisiereeks Graf Yoster gibt sich die Ehre (1967).