Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Luke Benward | |
Geboortenaam | Luke Aaron Benward |
---|---|
Geboorte | 12 Mei 1995 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2002–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Luke Benward (gebore 12 Mei 1995) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente We Were Soldiers (2002), How to Eat Fried Worms (2006), en Dear John (2010).