Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Luke Pasqualino | |
Geboortenaam | Luca Giuseppe Pasqualino |
---|---|
Geboorte | 19 Februarie 1989 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Luke Pasqualino (gebore 19 Februarie 1989) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Apparition (2012) en Snowpiercer (2013), en in die televisiereeks Skins (2007).