Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Luke Roberts | |
![]() | |
Geboorte | 5 Oktober 1977 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur en komponis |
Aktiewe jare | 2001–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Luke Roberts (gebore 5 Oktober 1977) is 'n Engelse akteur en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Holby City (1999), Game of Thrones (2011), Black Sails (2014), en Ransom (2017).