Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Lurene Tuttle | |
![]() | |
Geboorte | 29 Augustus 1907 |
---|---|
Sterfte | 28 Mei 1986 (op 78) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Barbara Ruick |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1934–1986 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lurene Tuttle (29 Augustus 1907 – 28 Mei 1986) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Macbeth (1948), Ma Barker's Killer Brood (1960), en Psycho (1960), en in die televisiereeks Julia (1968).