Lutjanidae | |
---|---|
Lutjanus gibbus | |
Macolor niger | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | Lutjanidae
|
Genera | |
(Sien teks). |
Die Jobvisse en Snappers (Lutjanidae) is 'n vis-familie van die orde Perciformes. Die familie bevat dertien genera met minstens 105 spesies. Ses en twintig van die spesies word aan die Suid-Afrikaanse kus aangetref.