Lycophron van Chalcis (Oudgrieks: Λυκόφρων ο Χαλκιδεύς, gebore in omstreeks 330–325 v.C.[1]) was 'n gevierde Alexandrynse filoloog en digter. Hy is gebore in Chalcis op die eiland Evia, en was die aangenome seun van die geskiedskrywer Lycus van Rhegium.