Lyda Roberti

Lyda Roberti
Geboorte (1906-05-20)20 Mei 1906
Sterfte 12 Maart 1938 (op 31)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lyda Roberti (20 Mei 1906 – 12 Maart 1938) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Million Dollar Legs (1932), Torch Singer (1933), College Rhythm (1934), en Nobody's Baby (1937).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne