Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Lydia Mackay | |
Geboorte | 9 Maart 1977 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lydia Mackay (gebore 9 Maart 1977) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Dragon Ball Z (1989), Black Butler (2008), en Attack on Titan (2013).