Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Lyle Alzado | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lyle Alzado (3 April 1949 – 14 Mei 1992) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Ernest Goes to Camp (1987) en Destroyer (1988), en in die televisiereeks Learning the Ropes (1988).