Lyle Waggoner

Lyle Waggoner
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Lyle Wesley Waggoner
Geboorte 13 April 1935 (1935-04-13) (89 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lyle Waggoner (gebore 13 April 1935) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Carol Burnett Show (1967), Wonder Woman (1975), Fantasy Island (1977), en Romance Theatre (1982).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne