Lynda Day George

Lynda Day George
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Lynda Louise Day
Geboorte 11 Desember 1944 (1944-12-11) (80 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lynda Day George (gebore 11 Desember 1944) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Pieces (1982) en in die televisiereekse Mission: Impossible (1966), Wonder Woman (1975), en Mission: Impossible (1988).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne