Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Lynn Loring | |
Geboorte | 14 Julie 1944 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lynn Loring (gebore 14 Julie 1944) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Journey to the Far Side of the Sun (1969) en in die televisiereekse Perry Mason (1957), Burke's Law (1963), en The Wild Wild West (1965).