Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Lynne Thigpen | |
Geboortenaam | Cherlynne Theresa Thigpen |
---|---|
Geboorte | 22 Desember 1948 |
Sterfte | 12 Maart 2003 (op 54) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1971–2003 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lynne Thigpen (22 Desember 1948 – 12 Maart 2003) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Warriors (1979), Lean on Me (1989), Bicentennial Man (1999), en Anger Management (2003).