Taalgebruik moet nagegaan word: Die teks moet vir spelling, sinsbou en woordkeuse nagegaan word. Indien dit nie binne twee weke versorg word nie, mag dit vir verwydering kwalifiseer. |
Die Internasionale Komitee vir die Taksonomie van Virusse[1] gee aan virusse name en gee ’n taksonomiese lys van virusse uit. Die mees onlangse lys is dié van 2011.[2] Hierop word die erkende genusse en spesies genoem en indien bekend die families en ordes waartoe hulle behoort. Die name is Engels.