Lys van Suid-Afrikaanse opposisieleiers


Suid-Afrikaanse politiek
Parlement van Suid-Afrika
Nasionale Vergadering
Nasionale Raad van Provinsies
President
Adjunkpresident
Ministers
Speaker van die Nasionale Vergadering
Opposisieleier
Politici
Politieke partye
Konstitusionele Hof
Hoogste Hof van Appèl
Hooggeregshof
Verkiesings
John Steenhuisen, Suid-Afrika se huidige opposisieleier.

Hierdie is 'n lys van Suid-Afrikaanse opposisieleiers.

Die huidige opposisieleier van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika is John Steenhuisen van die Demokratiese Alliansie (DA). Hy volg die DA se vorige opposisieleier, Mmusi Maimane op nadat Maimane uit die amp bedank het.


# Leier Politieke party Termyn
1 Leander Starr Jameson Unionisteparty 1910–1912
2 Thomas Smartt Unionisteparty 1912–1920
3 J. B. M. Hertzog Nasionale Party 1920–1924
4 Jan Smuts Suid-Afrikaanse Party 1924–1933
vakant 1933–1934
5 D. F. Malan Gesuiwerde Nasionale Party 1934–1940
(3) J. B. M. Hertzog Herenigde Nasionale Party 1940
(5) D. F. Malan Herenigde Nasionale Party 1940–1948
(4) Jan Smuts Verenigde Party 1948–1950
6 J. G. N. Strauss Verenigde Party 1950–1956
7 Sir De Villiers Graaff Verenigde Party 1956–1977
8 Radclyffe Cadman Nuwe Republiek Party 1977
9 Colin Eglin Progressiewe Federale Party 1977–1979
10 Frederik van Zyl Slabbert Progressiewe Federale Party 1979–1986
(9) Colin Eglin Progressiewe Federale Party 1986–1987
11 Andries Treurnicht Konserwatiewe Party 1987–1993
12 Ferdinand Hartzenberg Konserwatiewe Party 1993–1994
vakant 1994–1996
De facto Constand Viljoen Vryheidsfront 1994-1996
13 F. W. de Klerk Nasionale Party 1996–1997
14 Marthinus van Schalkwyk Nuwe Nasionale Party 1997–1999
15 Tony Leon Demokratiese Party 1999–2000
(15) Demokratiese Alliansie 2000–2007
16 Sandra Botha Demokratiese Alliansie 2007–2009
17 Athol Trollip Demokratiese Alliansie 2009–2011
18 Lindiwe Mazibuko Demokratiese Alliansie 2011–2014
19 Mmusi Maimane Demokratiese Alliansie 2014–2019
20 John Steenhuisen Demokratiese Alliansie 2019–

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne