M.D.C. de Wet Nel

M.D.C. de Wet Nel
M.D.C. de Wet Nel

Minister van Bantoe-administrasie en -ontwikkeling
Ampstermyn
1958 – 6 September 1966
Eerste minister H.F. Verwoerd

Minister van Gesondheid, Onderwys, Kuns en Wetenskap
Ampstermyn
1957 – 1958
Eerste minister J.G. Strijdom

Persoonlike besonderhede
Gebore Michiel Daniel Christiaan de Wet Nel
9 Junie 1901
Lushington, distrik Stockenstroom
Sterf 20 Augustus 1984 (op 83)
Pretoria
Politieke party Nasionale Party

Michiel Daniel Christiaan de Wet Nel (9 Junie 1901 – 20 Augustus 1984) was 'n Suid-Afrikaanse politikus, lid van die Nasionale Party, LV vir Wonderboom (1943-1966), Minister van Gesondheid, Onderwys, Kuns en Wetenskap (1957-1958) en Minister van Bantoe-administrasie en -ontwikkeling (1958-1966).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne