Die Maagdetoring in die Bosporus met sonsondergang.Die keersy van die 10-lira-banknoot (1966–1981).
Die Maagdetoring, ook onder die Turkse naam Kız Kulesi en in die Bisantynse tyd as die Leandros-toring bekend, is geleë op ’n klein eilandjie in die Bosporus in Istanboel, Turkye.