Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Mabel Albertson | |
Geboortenaam | Mabel Ida Albertson |
---|---|
Geboorte | 24 Julie 1901 |
Sterfte | 28 September 1982 (op 81) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2, insluitende George Englund |
Beroep(e) | Aktrise en regisseuse |
Aktiewe jare | 1928–1975 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Mabel Albertson (24 Julie 1901 – 28 September 1982) was 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Gang War (1928), Barefoot in the Park (1967), en What's Up, Doc? (1972), en in die televisiereeks That Girl (1966).