Macaroni-en-kaas

Macaroni-en-kaas, met 'n bros kaas- en broodkrummelkors wat met tamatie versier is. Sedanini is i.p.v. macaroni gebruik en spek is ook by die dis gevoeg.

Macaroni-en-kaas is 'n eenvoudige pastagereg wat gemaak word deur macaroni in 'n witsous te bak, met 'n gesmelte kaaskors bo-op.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne