Mackenzie Crook

Mackenzie Crook
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 29 September 1971 (1971-09-29) (53 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Akteur, skrywer, en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mackenzie Crook (gebore 29 September 1971) is 'n Engelse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Pirates of the Caribbean: The Curse of the Black Pearl (2003), Pirates of the Caribbean: Dead Man's Chest (2006), en Pirates of the Caribbean: At World's End (2007), en in die televisiereeks The Office (2001).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne