Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Mackenzie Phillips | |
Geboortenaam | Laura Mackenzie Phillips |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Mackenzie Phillips (gebore 10 November 1959) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente American Graffiti (1973) en The Jacket (2005), en in die televisiereekse One Day at a Time (1975) en So Weird (1999).