Madeleine Albright | |
64ste Minister van Buitelandse Sake
| |
Ampstermyn 23 Januarie 1997 – 20 Januarie 2001 | |
Vise | Strobe Talbott |
---|---|
President | Bill Clinton |
Voorafgegaan deur | Warren Christopher |
Opgevolg deur | Colin Powell |
21ste Ambassadeur tot die Verenigde Nasies
| |
Ampstermyn 27 Januarie 1993 – 21 Januarie 1997 | |
President | Bill Clinton |
Voorafgegaan deur | Edward J. Perkins |
Opgevolg deur | Bill Richardson |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 15 Mei 1937 Praag, Tsjeggo-Slowakye |
Sterf | 23 Maart 2022 (op 84) Washington, DC, Verenigde State |
Politieke party | Demokraat |
Alma mater | Wellesley College Johns Hopkins University Columbia University |
Handtekening |
Madeleine Korbel Albright (gebore Marie Jana Korbelová, 15 Mei 1937-23 Maart 2022) was 'n Amerikaanse diplomaat en politikus. Sy het van 1997 tot 2001 as Amerika se eerste vroulike minister van buitelandse sake in die regering van pres. Bill Clinton gedien. Sy het Amerika ook by die Verenigde Nasies verteenwoordig.