Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Madeleine Lebeau | |
Geboorte | 10 Junie 1923 |
---|---|
Sterfte | 1 Mei 2016 (op 92) |
Nasionaliteit | Frans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Madeleine Lebeau (10 Junie 1923 – 1 Mei 2016) was 'n Franse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Casablanca (1942), Gentleman Jim (1942), 8½ (1963), en Angélique, marquise des anges (1964).