Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Madge Blake | |
Geboortenaam | Madge Cummings |
---|---|
Geboorte | 31 Mei 1899 |
Sterfte | 19 Februarie 1969 (op 69) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Madge Blake (31 Mei 1899 – 19 Februarie 1969) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Prowler (1951), The Long, Long Trailer (1954), en Batman: The Movie (1966), en in die televisiereeks Batman (1966).