Madge Evans

Madge Evans
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Margherita Evans
Geboorte (1909-07-01)1 Julie 1909
Sterfte 26 April 1981 (op 71)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Madge Evans (1 Julie 1909 – 26 April 1981) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Seven Sisters (1915), Dinner at Eight (1933), David Copperfield (1935), en Sinners in Paradise (1938).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne