Madge Sinclair | |
Geboortenaam | Madge Dorita Walters[1] |
---|---|
Geboorte | 28 April 1938 |
Sterfte | 20 Desember 1995 (op 57) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1966–1995 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Madge Sinclair (28 April 1938 – 20 Desember 1995) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Coming to America (1988) en The Lion King (1994), en in die televisiereekse Trapper John, M.D. (1979) en Gabriel's Fire (1990).