Madisen Beaty

Madisen Beaty
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 28 Februarie 1995 (1995-02-28) (30 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Madisen Beaty (gebore 28 Februarie 1995) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Curious Case of Benjamin Button (2008), The Master (2012), en Other People (2016), en in die televisiereeks The Fosters (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne