Mae Clarke

Mae Clarke
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1910-08-16)16 Augustus 1910
Sterfte 29 April 1992 (op 81)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mae Clarke (16 Augustus 1910 – 29 April 1992) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Frankenstein (1931), Waterloo Bridge (1931), Daredevils of the Clouds (1948), en King of the Rocket Men (1949).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne