Maggie Cheung

Maggie Cheung
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 20 September 1964 (1964-09-20) (60 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1984–2004, 2010–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Maggie Cheung (gebore 20 September 1964) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Days of Being Wild (1990), Comrades: Almost a Love Story (1996), In the Mood for Love (2000), en Hero (2002).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne