Maggie Gyllenhaal | |
![]() | |
Geboortenaam | Margalit Ruth Gyllenhaal |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1992–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Maggie Gyllenhaal (gebore 16 November 1977) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Secretary (2002), The Dark Knight (2008), Crazy Heart (2009), en Frank (2014).