Maggie Lawson

Maggie Lawson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Margaret Cassidy Lawson
Geboorte 12 Augustus 1980 (1980-08-12) (44 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1996–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Maggie Lawson (gebore 12 Augustus 1980) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Pleasantville (1998), Cleaner (2007), en Gamer (2009), en in die televisiereeks Psych (2006).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne