Maggie Q | |
![]() | |
Geboortenaam | Margaret Denise Quigley |
---|---|
Geboorte | 22 Mei 1979 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1998–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Maggie Q (gebore 22 Mei 1979) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Balls of Fury (2007), Live Free or Die Hard (2007), Divergent (2014), en Insurgent (2015).