Maghemiet

Maghemiet
 
Formule Fe3+2O3 
Nickel-Strunz (10) 4.BB.15  
Kleur bruin, baksteenrooi[1] 
Streep bruin 
Glans dof 
Hardheid 6 (Mohs) 
Ruimtegroep P4₁2₁2 
Strukturbericht-kode C2 
Eenheidsel a = 8.3515 Å c= ~3*a
* Lys van minerale
Portaal Geologie

Maghemiet is 'n mineraal met formule Fe2O3. Dit is die γ-allotroop van yster(III)oksied.

Dit is 'n ferrimagnetiese stof wat belangrik is in die navorsing na paleomagnetisme.

  1. "mindat" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 April 2020.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne