Subklas van | liggaam, materiaal |
---|---|
Het effek | Magneetveld |
Definiërende formule | |
Onderhou deur WikiProjek | WikiProjek Wiskunde |
MCN kode | 8511.20.10 |
Unicode-karakter | 🧲 |
'n Magneet is 'n materiaal of voorwerp wat 'n magneetveld produseer. Hierdie magneetveld is onsigbaar, maar is verantwoordelik vir die mees opvallende eienskappe van 'n magneet: 'n krag wat op ander ferromagnetiese materiale, soos yster, trek en ander magnete aantrek of afstoot.