Algemeen | |
---|---|
Naam | Magnesiumnitried |
Chemiese formule | Mn3N2 |
Molêre massa | 100,93 [g/mol][1] |
CAS-nommer | 12057-71-5[1] |
Voorkoms | groengeel tot geeloranje vastestof[2] |
Fasegedrag | |
Strukturbericht | D5₃ |
Smeltpunt | 800 °C[1] |
Kookpunt | ontbind > 800 °C |
Digtheid | 2,71[2] |
Oplosbaarheid | |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Magnesiumnitried is 'n verbinding van magnesium en stikstof met die formule Mg3N2.