Maia Brewton

Maia Brewton
Geboortenaam Maia Luisa Brewton
Geboorte 30 September 1977 (1977-09-30) (47 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1984–1993; 2002; 2015
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Maia Brewton (gebore 30 September 1977) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Back to the Future (1985) en Adventures in Babysitting (1987), en in die televisiereekse Lime Street (1985) en Parker Lewis Can't Lose (1990).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne