Maia Mitchell

Maia Mitchell
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 18 Augustus 1993 (1993-08-18) (31 jaar oud)
Nasionaliteit Australies
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 2006–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Maia Mitchell (gebore 18 Augustus 1993) is 'n Australiese aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent After the Dark (2013) en in die televisiereeks The Fosters (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne