Majel Barrett

Majel Barrett
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Majel Leigh Hudec
Geboorte (1932-02-23)23 Februarie 1932
Sterfte 18 Desember 2008 (op 76)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Rod Roddenberry
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en skryfster
Aktiewe jare 1957–2008
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Majel Barrett (23 Februarie 1932 – 18 Desember 2008) was 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Westworld (1973), Star Trek: Generations (1994), Star Trek: First Contact (1996), en Star Trek: Nemesis (2002).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne