Mako (akteur)

Mako
Geboortenaam Makoto Iwamatsu
Geboorte (1933-12-10)10 Desember 1933
Sterfte 21 Julie 2006 (op 72)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1959–2006
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mako (10 Desember 1933 – 21 Julie 2006) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Sand Pebbles (1966), Conan the Barbarian (1982), Conan the Destroyer (1984), en Pearl Harbor (2001).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne