Malbaartjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Puffinus (betwis)
|
Spesie: | "P." griseus
|
Binomiale naam | |
Puffinus griseus Gmelin, 1789
| |
Verspreiding in blou, broeigebiede in geel. |
Die Malbaartjie (Puffinus griseus) is 'n stormvoël wat algemeen is (volopste Mei tot September) aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 40 – 46 cm groot en weeg 700 - 950 g met 'n vlerkspan van 94 - 106 sentimeter. In Engels staan die voël bekend as Sooty shearwater. Die voël broei op die subantarktiese eilande, meestal om Nieu-Seeland.
{{cite web}}
: Ongeldige |ref=harv
(hulp)