Maly Delschaft

Maly Delschaft
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Martha Amalia Delschaft
Geboorte (1898-12-04)4 Desember 1898
Sterfte 20 Augustus 1995 (op 96)
Nasionaliteit Duits
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Maly Delschaft (4 Desember 1898 – 20 Augustus 1995) was 'n Duitse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Last Laugh (1924), Die drei Portiermädel (1925), Im weißen Rößl (1926), en Emilia Galotti (1958).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne