Man van Tollund

Die Man van Tollund.
Die gesig.

Die Man van Tollund (Deens: Tollundmanden) is ’n veenlyk wat in 1950 naby Silkeborg in Denemarke gevind is. Die liggaam het so goed bewaar gebly dat dit aanvanklik aangesien is vir ’n vars lyk. Twaalf jaar voor dié vonds is nog ’n veenlyk, die Meisie van Elling, is dieselfde veen ontdek.[1]

  1. Archaeological Institute of America: Violence in the Bogs

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne