Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Mandip Gill | |
![]() | |
Geboortenaam | Mandip Kaur Gill |
---|---|
Geboorte | 5 Januarie 1988 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Mandip Gill (gebore 5 Januarie 1988) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Flood (2018) en in die televisiereekse Hollyoaks (1995), Doctor Who (2005), en The Good Karma Hospital (2017).