Mandy Moore | |
![]() | |
Geboortenaam | Amanda Leigh Moore |
---|---|
Geboorte | 10 April 1984 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1998–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Mandy Moore (gebore 10 April 1984) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente A Walk to Remember (2002), Saved! (2004), Tangled (2010), en 47 Meters Down (2017).