Algemeen | |
---|---|
Naam | Mangaan(II)karbonaat |
![]() | |
Chemiese formule | MnCO3 |
Molêre massa | 114,947 [g/mol][1] |
CAS-nommer | 598-62-9[1] |
Voorkoms | rose kristalle wat ligbruin verkleur[1] |
Fasegedrag | |
Selkonstantes | romb.: a= 584 pm; α=47,77 ° [2]; heks.: a=477,77pm; c=1566,4pm [3] |
Ruimtegroep | R3c |
Nommer | 167 |
Strukturbericht | G0₁ |
Smeltpunt | ontbind >200C[1] |
Kookpunt | |
Digtheid | 2,6 [1] |
Oplosbaarheid | amper onoplosbaar; 0,065 g/L @ 25 C[1] |
Ksp | 8,8 10-11 in water[1] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | nie-brandbaar |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal ![]() |
Mangaan(II)karbonaat is 'n sout van mangaan in sy 2+ oksidasietoestand en koolsuur met chemiese formule MnCO3. Dit word in die natuur as die mineraal rodochrosiet aangetref. Dit is onoplosbaar in etanol. Dit los op in verdunde anorganiese sure, maar nie in die meeste organiese sure nie. Die varse neerslag is ligpienk maar blootgestel aan die lug verkleur dit bruin.[1]
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)