Mangochi

Mangochi

Fort Johnston
Dorp
Die Malawimeer, oos van Mangochi.
Die Malawimeer, oos van Mangochi.
Mangochi is in Malawi
Mangochi
Mangochi
Mangochi se posisie in Malawi.
Koördinate: 14°27′36″S 35°16′12″O / 14.46000°S 35.27000°O / -14.46000; 35.27000
StreekSuidelike Streek,
Vlag van Malawi Malawi
DistrikMangochi
Hoogte
470 m (1 540 ft)
Bevolking
2008
 • Totaal51 429
TydsoneUTC+2 (Sentraal-Afrikaanse tyd)
 • SomertydUTC+2
KlimaatTropiese savanne

Mangochi is ’n dorp in die Suidelike Streek van Malawi. Dit is naby die suidpunt van die Malawimeer geleë en is voorheen Fort Johnston genoem. In 2008 het dit ’n inwonertal van 51 429 gehad.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne