Manhattan

Manhattan
Borough
Die stadsilhoeët van Manhattan
Die stadsilhoeët van Manhattan
Amptelike seël van Manhattan
Seël
Kaart van New York wat Manhattan in oranje aandui.
Kaart van New York wat Manhattan in oranje aandui.
Koördinate: 40°43′42″N 73°59′39″W / 40.72833°N 73.99417°W / 40.72833; -73.99417
LandVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Deelstaat New York
County New York
Stad New York
Stigting1624
Regering
 • TipeBorough (Stadsdeel)
 • President van die StadsdeelGale Brewer (D)
 • Prokureur van die DistrikCyrus Vance, Jr.
Oppervlak
 • Totaal87,5 km2 (33,77 vk. myl)
 • Land59,5 km2 (22,96 vk. myl)
 • Water28,0 km2 (10,81 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal1 626 159
 • Digtheid27 345,9/km2 (70 825,6/vk. myl)
TydsoneUTC-5 (OST)
 • SomertydUTC-4 (ODT)
Webwerfwww.manhattanbp.nyc.gov

Manhattan is die stadsdeel (Engels: borough) in New York met die hoogste bevolkingskonsentrasie en met 'n sterk handelsontwikkeling. Dit het 'n geskatte bevolking (2013) van 1 626 159[1] en 'n oppervlakte van 87,5 km². Dit grens aan The Bronx in die noorde en die East River skei dit van Brooklyn. Broadway is ook in Manhattan.

  1. U.S. Census Bureau Geargiveer 6 Mei 2009 op Wayback Machine (en)

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne